Die was die voorstudie vir die groter skildery (ook op website beskikbaar)
Gebasseer op 'n gedig deur Zahn de Bruyn:
ons wêreld is groen skoolborde
waarop wit kryt stukkies raak
die skrif aan die muur
word tussen ons breinvoue ingegraveer
ons wêreld is groen skoolgrond
wat in vierkante meters
deur ons rinkinkdae strek
elke dag kleur ons hom in
ons wêreld is groen vakuole
Zomer is er uiteindelijk en overal zie ik dingen in een andere licht. Interessant om te zien hoe het de kleurgebruik van een kunstenaar beïnvloeden!
Graag in lijst? Makkelijk geregeld, neem contact met me op.
In deze serie verkende ik de balans tussen kleurvlakken en textuur. Ik wil dat mensen kunnen dagdromen wanneer ze naar deze landschappen kijken. Een kunstwerk waarin je jezelf kunt verliezen en waarin je zelf kunt bepalen waar het zich bevindt en welke herinneringen het oproept.
Deze kleine schilderijen zijn het resultaat van volledig intuïtief schilderen met een beperkt palet en zien waar de verf me brengt. Ze zijn geïnspireerd door de grotere landschappen waar ik aan werk. Vervolgens neem ik de tijd om echt in te zoomen op details en me te concentreren op pure uitbarstingen van kleuren en texturen.
Deze kun je ook roteren zo als je wilt. V
Deze kleine schilderijen zijn het resultaat van volledig intuïtief schilderen met een beperkt palet en zien waar de verf me brengt. Ze zijn geïnspireerd door de grotere landschappen waar ik aan werk. Vervolgens neem ik de tijd om echt in te zoomen op details en me te concentreren op pure uitbarstingen van kleuren en texturen.
Deze kun je ook roteren zoals je wilt.
As jy al in die hoofstraat van Montagu, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika gery het, sou jy al die prentjie gesien het. Montagu is 'n groot inspirasie vir my omdat dit omring is deur berge en die oulikste plasies. Mens hoor die natuur as jy daar is. Dis asof die berge asemhaal.
Dis die blond
Dis die blou
Dis die veld
Dis die lug
En ‘n voël draai
Bowe in eensame vlug
Dis al
Die gedig is geskryf deur Jan FE Celiiers en het al baie skilderye van my geïnspireer.
In die Wes-Kaap is dit algemeen dat mense 'n naam kies vir hulle huise. Hierdie skildery is die dak van my ma se huis. Sy het dit 'above and beyond' genoem. Sy wou nog altyd 'n huis gehad het met 'n baie hoe plafon, nou het sy hom uiteindelik.
Hierdie huisie het ek gesien langs die pad net buite Barrydale in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. As 'n mens die natuurskoon padjies kies in plaas van die hoofpad, sien 'n mens al hierdie karaktervolle plekkies. Die plek se naam was "Op de Tradouw". Die huisie was nie meer bewoon nie, maar het nogsteeds statig langs die pad gestaan. Die blou lug is een van die dinge wat ek die meeste mis van Suid-Afrika.
Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees.
In elk’ grashalm se vou
blink ‘n druppel van dou,
en vinnig verbleek dit
tot ryp in die kou!
- ‘n gedeelte uit die gedig “winternag” deur Eugene Marais (1871-1936)
'n Oomblik in tyd, 'n vasvang van 'n herinnering in Stilbaai.
Geraam (ingelijst) met pasgemaakte passe partout.
My ouma grootjie Kitty het altyd geskryf. Sy het boekies, stukkies papier, die agterkant van ‘n weetbix boks en enige iets wat sy in die hande kon kry op geskryf. Ek hoor baie by my ma en ouma dat ek net soos sy is. Ek’t haar nooit geken nie, en kan soms nie uitmaak wat sy skryf nie, maar hoe sy skryf en wat sy skryf is so inspirerend vir my. Ek trace haar skrif en collage dit in my skilderye. Ek voel so ‘n konneksie tussen ons. Deur haar woorde leer ek by haar.
Dit is er een uit mijn dagdroomserie. Ik wil dat mensen in een staat van dagdromen komen wanneer ze naar deze schilderijen kijken. Verlies jezelf erin en vind jezelf terug.
In deze serie verkende ik de balans tussen kleurvlakken en textuur. Ik wil dat mensen kunnen dagdromen wanneer ze naar deze landschappen kijken. Een kunstwerk waarin je jezelf kunt verliezen en waarin je zelf kunt bepalen waar het zich bevindt en welke herinneringen het oproept.
As 'n mens deur die afgeleë paaie in Suid-Afrika ry, sien 'n mens soms oop vlaktes vir kilometer sonder einde. Soms kom 'n mens 'n afgeleë huisies teë. Die stof, die berge, die lang verlore verhale wat hier afgespeel het.
In deze serie verkende ik de balans tussen kleurvlakken en textuur. Ik wil dat mensen kunnen dagdromen wanneer ze naar deze landschappen kijken. Een kunstwerk waarin je jezelf kunt verliezen en waarin je zelf kunt bepalen waar het zich bevindt en welke herinneringen het oproept.
In deze serie verkende ik de balans tussen kleurvlakken en textuur. Ik wil dat mensen kunnen dagdromen wanneer ze naar deze landschappen kijken. Een kunstwerk waarin je jezelf kunt verliezen en waarin je zelf kunt bepalen waar het zich bevindt en welke herinneringen het oproept.
Een van my grootste inspirasies is die berge in Suid-Afrika. Die grootheid, die teksture en die ongelooflike asem wat hulle op die land uitblaas. Die verassings wat agter hulle skuil. Ek kan my verkyk aan hulle. (reeds ingelijst)

‘n Hand vol gruis en gedroogte blare
Ryk in herinnering, ryk in verbeelding,
Arm eergister en nou skatryk!
- ‘n gedeelte uit die gedig ‘n Handvol gruis” deur C.Louis Leipoldt (1880-1947)
Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees.
Hierdie skildery was die eerste wat my reeks "Bloemlesing in Afrikaans" geïnspireer het. Vir my was die inspirasie die lang kilometers wat ek altyd aflê as ek in Suid-Afrika is. Orals is verlate plase en plekke. Die tipe landskap is tipies Suid-Afrikaans en is ingeets in my gedagtes en sal altyd 'n groot bron van inspirasie vir my wees.
In deze serie verkende ik de balans tussen kleurvlakken en textuur. Ik wil dat mensen kunnen dagdromen wanneer ze naar deze landschappen kijken. Een kunstwerk waarin je jezelf kunt verliezen en waarin je zelf kunt bepalen waar het zich bevindt en welke herinneringen het oproept.
“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Die grondpaaie in Suid-Afrika het my al baie keer laat wonder oor waarnatoe hulle lei en hoeveel generasies se verhale hulle ken…