IK GELOOF STERK DAT KUNS DE KRACHT

HEEFT OM OMGEVINGEN TE TRANSFORMEREN,

WAARDOOR RUIMTES PERSOONLIJKER,

POSITIVER EN LEVENDIGER

AANVOELEN. 

 


Ek is Donique van Schaik, en ek voel ewe tuis in Suid-Afrika as in Nederland. Ek dink en droom in Afrikaans, terwyl ek die Nederlandse kultuur en tradisies voluit omarm. Elke winter vlieg ek, nes die swaeltjies, terug na Afrika – met ’n leë tas gereed om gevul te word met inspirasie. Wanneer ek weer in Nederland aankom, herleef ek daardie skoonheid in my werk.

 

My inspirasie spruit uit die Suid-Afrikaanse blou lug, die rou teksture, poësie, en die plekke wat my voorvaders eens hul tuiste genoem het. Nederland bied op sy beurt ’n palet van eindelose groentone en dramatiese wolke. In my kuns verbind ek hierdie twee wêrelde – ’n dialoog tussen die Suid-Afrikaanse sonlig en die Nederlandse landskap.

 

Ek glo dat omgewings ’n diep invloed op ’n mens se gemoed het. Deur kuns kan ons ruimtes skep wat mooier, ligter en meer inspirerend is – en sodoende die wêreld om ons ’n bietjie beter maak.

Elk schilderij is meer dan alleen een beeld – het is een verkenning van vorm, kleur en beweging. Ik laat me inspireren door de wisselende seizoenen, uitgestrekte luchten, glooiende heuvels en het samenspel van licht en schaduw over het landschap. Door middel van penseelstreken, paletmes technieken en layering creëer ik werken die kijkers uitnodigen om de scène op hun eigen manier te interpreteren. Mijn stijl bevindt zich op het kruispunt van het echte en het imaginaire – waar de natuur wordt omgezet in iets nieuws, maar toch vertrouwd.

EVENEMENTEN

 

MAAK JE MERK DEEL 2 (Udenhout)

16 januari - 16 maart 2025

 

MAAK JE MERK DEEL 1 (Oisterwijk)

16 maart - 24 april 2025

 

BRABANT ART FAIR

22-23 maart 2025

 

SCRIJF JE IN

VOOR NIEUWS, INSPIRATIE EN NIEUWE WERK!