Daar is net een vir altyd #2 (ingelijst)

€ 150,00

Een van my grootste inspirasies is die berge in Suid-Afrika. Die grootheid, die teksture en die ongelooflike asem wat hulle op die land uitblaas. Die verassings wat agter hulle skuil. Ek kan my verkyk aan hulle. (reeds ingelijst)